On the Ridge
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Twenty Second Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
On the Ridge bestaan uit 2 selfsorgkamers met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Shelley Point Gholflandgoed in St. Helenabaai, Wes-Kaap.
Elke kamer bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die kamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, TV en plafonwaaier, en het toegang tot 2 oordekte patio's. Die kamers het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, broodrooster, lugbraaier, mikrogolfoond, elektriese braaipan, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite kan gaste 'n etenstafel en braaigeriewe vind. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkering en verskeie staproetes op die landgoed. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Twenty Second Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink On the Ridge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Twenty Second Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang