Successfully reported

On-the-summit Annex

Tranquillity
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en 'n eenplaatstoof toegerus is. Die kamer het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n strykyster, strykplank en 'n haardroër. Gratis bottels water sal in die aand in die kamers geplaas word en sjerrie sal as verwelkomingsdrankie bedien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Prosperity
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is langs die swembad met 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n handstort-oor-bad. Die kamer het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n strykyster, strykplank en 'n haardroër. Gratis bottels water sal in die aand in die kamers geplaas word en sjerrie sal as verwelkomingsdrankie bedien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Serendipity
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is op die grondverdieping en bied 'n uitsig oor die Nahoon-rivier en -vallei. Die privaat ingang lei na 'n gemeenskaplike patio. Die kamer het 2 dubbelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n strykyster, strykplank en 'n haardroër. Gratis bottels water sal in die aand in die kamers geplaas word en sjerrie sal as verwelkomingsdrankie bedien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Serenity
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 3)
  • Slaapplek vir 3 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is op die heel onderste verdieping en bied 'n uitsig oor die Nahoon-rivier en -vallei. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook WiFi, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n strykyster, strykplank en 'n haardroër. Gratis bottels water sal in die aand in die kamers geplaas word en sjerrie sal as verwelkomingsdrankie bedien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Summit Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bad7d46e3610cac855a16814ee3c0253982104a830114293e06a9395a29b66d76e012f0bbcbffe0877010709b5e242e1907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 34 Summit Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.969181 27.929603
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang