Successfully reported

On the Water @ Pirates Creek 8

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Erik O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Hemel op aarde. Dit was ongelooflik mooi en lekker. Die huis is ruim, skoon en netjies. Volledig toegerus met alle benodighede. Die woonkamer, hoofslaapkamer en stoep het 'n ongerepte uitsig op die rivier. Hemel op aarde en kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basson
On the Water @ Pirates Creek 8
Dankie vir jou eerlike resensie!

Tarien E
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Absolutely stunning! Absolutely stunning! It was easy to check in, and the overall stay was absolutely worthwhile. I wish we had booked longer. Every detail, from the comfy pillows to the availability of towels, proper pans, sharp knives, soap, etc. was amazing. Even a hairdryer in every room!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basson
On the Water @ Pirates Creek 8
Ons is bly julle het die gasvryheid waardeer en geniet!

Lynne B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Home from home. Fabulous as always!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Idiaal om battery te herlaai. Baie rustige omgewing en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Sien jul een van die dae weer. Josua het ons fantasties ontvang, die eenheid was pragtig en skoon, daar was koffie, suiker en melk! En sjokolade wat ons verwelkom het in die kombuis, 5 liter gesuiwerde water! Uitsig was breathtaking. Roeibote was 'n bonus! Sal vir seker weer gaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gebly. Ons het baie lekker gekuier hier, en die braai op die dek bo die water is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We will come back. My stay was very nice. Lovely view and safe location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Basson
On the Water @ Pirates Creek 8
We are delighted that you had a fantastic time at On the Water! Looking forward to hosting you here again soon!

Luigi P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

A perfect location for a weekend away. The checking-in and out process was seamless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik mooi, skoon en goed toegerus! Die verblyf was ongelooflik mooi met 'n asemrowende uitsig! Dit was skoon en baie goed toegerus, met 'n eenvoudige in- en uitcheckprosedure. Die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert D
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Ons verblyf was rustig, lekker en baie aangenaam. Hierheen wil mens terugkeer! Ons het baie lekker gebly. Onverwagte tog hooggewaardeerde bonusse was houtskool, blitz, vuurhoutjies en braaihandskoene ingeval mens daarsonder sou arriveer. Dan was daar 'n verkyker, voëlboek, toiletverfrisser en Peaceful Sleep wat mens nie maklik by soortgelyke blyplekke vind nie. Om nie te praat van die 2 wynglase en bottel wyn en sjokolade wat by ons aankoms op ons gewag het nie. Dan was daar ook 'n verskeidenheid boeke wat vele onderwerpe gedek het vir ons gerief beskikbaar. 'n Uiters huislike atmosfeer deur fyn opgevoede eienaars wat weet hoe om die ekstra myl te loop. Mens kan nie anders as om dit soos jou eie op te pas en net so keurig na te laat nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Basson Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Pirates Creek, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYQ0DeCa0e9EotcXn5faiwoNEtN0qsuWjtDT6vzf8j8Y0xRnfAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 N2 Pirates Creek 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.995422006831 22.596797171967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang