Successfully reported
+50

On the Water @ Pirates Creek 8

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Pirates Creek, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

On the Water @ Pirates Creek 8 is 'n bekoorlike houthuis in 'n veilige kompleks wat op die oewer van Touwsrivier in Wildernis geleë is. Die vakansiebestemming langs die see spog met wydstrekkende strande, rustige see en matige klimaat regdeur die jaar.

Die volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging op die boonste vloer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is onder en het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer is op die boonste vloer en het 'n bad sowel as stort, terwyl die tweede badkamer onder is en 'n stort het.

Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en noodsaaklike toebehore. Die oopplan-leefarea het 'n slim-TV met DStv Premium en maak oop op 'n dek wat spog met braaigeriewe en uitsigte oor die rivier.

Gaste kan visvang, kajakvaart, kanovaart, swem in die gemeenskaplike swembaddens binne die kompleks of hulle kan die nabygeleë nasionale park, strande, gholfbane en natuurreservate verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erik O
Saam met vriende
5.0
Hemel op aarde. Dit was ongelooflik mooi en lekker. Die huis is ruim, skoon en netjies. Volledig toegerus met alle benodighede. Die woonkamer, hoofsla...
Sien meer
Okt 2025
Tarien E
5.0
Absolutely stunning! Absolutely stunning! It was easy to check in, and the overall stay was absolutely worthwhile. I wish we had booked...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Lynne B
Gesin met tieners
5.0
Home from home. Fabulous as always!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Deon L
5.0
Idiaal om battery te herlaai. Baie rustige omgewing en naby aan alles.
Mrt 2025
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Ons het baie lekker gekuier hier, en die braai op die dek bo die water is 'n wenner!
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Basson Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • N2, Pirates Creek, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Water @ Pirates Creek 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Pirates Creek, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYQ0DeCa0e9EotcXn5faiwoNEtN0qsuWjtDT6vzf8j8Y0xRnfAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 N2 Pirates Creek 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.995422006831 22.596797171967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang