Successfully reported

On Yonder Hill

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Aubrey S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Great. Very quiet area and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ruim, skoon en rustig! Alles wat ons benodig het. Ons het heerlik gebly. Die eenheid was ruim, baie skoon en netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Dit is naby die snelweg en 'n inkopiesentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luellen M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

I had a tranquil stay. The atmosphere was quiet. I really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal weer daar bly. Val is 'n ster. Baie lekker en rustig. Besoek genoodsaak omdat my vrou by Panorama Mediclinic se harteenheid moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Baie hartlik dankie vir jou mooi resensie, Pierre. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill. Mooi aand. Groete. Valerie.

Madridlene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal definitief weer gaan. Verblyf was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Baie hartlik dankie vir jou goeie resensie, Madridlene. Dit was net my voorreg om mense soos julle te ontvang. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill. Mooi aand vir julle.

Leonie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lieflike naweek in Kaapstad. Ons het baie lekker gebly. Plek skoon en netjies. Vriendelikste gasheer. Ons sien binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Baie hartlik dankie vir jou bespreking en goeie resensie, Leonie. Julle ondersteuning word opreg waardeer. Julle is altyd welkom by ons. Groete.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Baie hartlik dankie vir jou goeie resensie, Louise. Dit word opreg waardeer. Julle sal altyd welkom wees by On Yonder Hill. Mooi naweek. Groete. Valerie.

Marina M
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Sal On Yonder Hill aanbeveel. Die verblyf was baie netjies en privaat. Valerie was baie behulpsaam en 'n omgee mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Baie dankie vir 'n uitstekende resensie, Marina. Dit is altyd goed om mense soos julle te ontvang. Mooi dag verder. Groete. Valerie.

Nelmarie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gemaklike, warm gevoel as jy daar bly. On Yonder Hill is 'n fantastiese plekkie, veral as jy by Panorama Hospitaal moet wees. 800 m van daar. Valerie is ons ongelooflik gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valerie
On Yonder Hill
Dankie vir jou goeie resensie, Nelmarie. Dit is altyd 'n plesier om sulke lieflike mense soos julle te ontvang. Groete. Valerie.

Phillip L
1 nag
4.8
Okt 2025

Eienares was baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gebly. Sou nog 'n stoel in die kombuisie waardeer het aangesien ons 3 volwassenes was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Essenhout Crescent, Plattekloof 2, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMmY1ZmU0LWI3M2UtNGE4ZS1hNTg4LTFmZDk4MWQ0MjUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 101 5 1 5 15 Essenhout Crescent Plattekloof 2 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87621233553 18.580973446369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang