Once Upon a Tide
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8B Olive Lane, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Once Upon a Tide is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan. Dit is perfek geleë naby die Nasionale Park, Langebaan-lagune en Shark Bay. Naby restaurante soos Roxy Beach Bar, Pearlys, Breeze en 'n wye verskeidenheid ander in die hoofstraat. Dit is die geskikste vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n volledig ingeslote braai-area en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer bevat enkelbeddens. Die eerste badkamer het beide 'n bad, wasbak, toilet en stort en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, insluitend 'n espressomasjien. Daar is ook 'n ontbythoekie met kombuisstoele.
Ander geriewe sluit in 'n eetkamertafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die leefarea is gemeubileer met 'n baie groot gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die stoep wat buitemeubels en 'n volledig toegemaakte braaiplek het. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Zueney Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 8B Olive Lane, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Once Upon a Tide het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8B Olive Lane, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang