Successfully reported
+10

Onder Platberg Cottages

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onder Platberg Boerdery, Le Chasseur, Robertson, 7535, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Onder Platberg Cottags bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise wat op 'n plaas tussen die wingerde geleë is. Die plaas is 21 km buite Robertson geleë.

Die kothuise bied oopplan-verblyf met aparte badkamers met storte en ingeboude braaigeriewe op die stoep. Koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens is op versoek beskikbaar. Elke kothuis bestaan uit 'n eetkamer, klein sitkamer, kombuis en slaapkamer, alles in 1 kamer. Een van die kothuise het 'n ekstra enkelbed en die ander as 'n ekstra slaapbank. Elke kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mini-oond en 'n mikrogolfoond.

Gaste kan stap, fietsry of draf op die plaas geniet. Daar is ook kano's beskikbaar op versoek en buise op die Bree-rivier, vir hierdie twee tref asseblief reëlings voor aankoms.

Bring jou visstok, daar is 'n klein dam en die Breë rivier naby om te hengel

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anna-Marie M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Ons het so lekker gebly! Die plekkie was silwerskoon en netjies. Oom Johan is 'n wonderlike gasheer, vriendelik en gasvry! Ons het elke oombl...
Sien meer
Okt 2025
Andre M
Saam met lewensmaat
5.0
Die omgewing is baie mooi. Lekker gebraai en na die wingerde gekyk. Baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Hout, olyfolie, k...
Sien meer
Aug 2025
Henko V
Saam met lewensmaat
5.0
Verfrissend. Baie vriendelike ontvangs. Die plaas is mooi, rustig en was goed vir die siel.
Jun 2025
Audrey H
Gesin met klein kinders
5.0
Die plaas is fantasties. Sal dit aanbeveel. Baie lekker gebly!
Mei 2025
Christina Olivia S
Gesin met klein kinders
5.0
Anytime again. Great value for money, spacious, comfy, fluffy towels, clean, cool in the heat, perfection. Highly recommend it as a bas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Onder Platberg Boerdery, Le Chasseur, Robertson, 7535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onder Platberg Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onder Platberg Boerdery, Le Chasseur, Robertson, 7535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad245a1859a3dd2a83dc6a5b4345787b199de805581cd6397671d65b28ee6c8fdd61066c35c315261fcb4d5f367a64d70eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Onder Platberg Boerdery Le Chasseur 7535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.860154428414 19.694816805056
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang