Successfully reported
+14

Ondjamba Hills

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ondjamba Hills, Damaraland, Kunene
  • Vanaf R3 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ondjamba Hills bied B&B-tentverblyf en is naby die oewer van 'n gedroogde rivier in die Torra-bewarea in Damaraland, Namibië geleë. Die lodge is ideaal as 'n gerieflike basis vanwaar hierdie deel van die Kunene-streek verken kan word.

Elke tentstaanplek bied 'n gemaklike glamping-ervaring en is ingerig met 2 enkelbeddens. Elke tent het 'n en suite-badkamer, 'n sitarea en 'n privaat dek met buitemeubels wat uitkyk oor die pragtige omgewing. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste het die opsie om daguitstappies te onderneem om bestemmings soos die Palmwag-dagbesoekersarea, Torrabaai of Skeleton Coast Nasionale Park te verken. 'n Permit word vereis vir Skeleton Coast Nasionale Park.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, 'n restaurant op die perseel, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike sitkamer.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ondjamba Hills, Damaraland, Kunene
  • Gaste dink Ondjamba Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ondjamba Hills, Damaraland, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9a170b8ba364703a623f963546db7de8d6d09c1de7550fdd63ee20da6d6bba2fc43d6a17540a2623be55d549c5d6f61cd0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Ondjamba Hills Damaraland Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.91720249158 14.905244047592
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang