Successfully reported
+16

One Bedroom 1523 @ Essence Lifestyle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

One Bedroom 1523 @ Essence Lifestyle is in Hochlandpark, Windhoek en bied pragtige selfsorgverblyf in 'n woonstel met moderne kenmerke. Dit is ideaal vir 'n paartjie óf 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die swembad-area word gedeel en het sonstoele. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar, en die verblyf bied braaigeriewe. Dit is stapafstand vanaf kruidenierswinkels, 'n drankwinkel en 'n vulstasie, en net 15 minute se ry na die middestad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3231d3d8d12ec002f3ea00d002c4ca72b308b539dfda6e591262e17daa3ba8b242a5bc9d122ae52adca057b6c0361318fc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1957 & 1517 Jacona Street Hochland Park Khomas 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.573949831728 17.05108902632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang