ONE on Michell
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Michell Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
ONE on Michell is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in die hartjie van Ballito.
Die sonkrag-aangedrewe woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea langsaan het gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Buite is daar 'n houtdek met sitplek in 'n inheemse tuin. Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel en sal naby Ballito se hoofstrande, winkelsentrums en restaurante wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jocelyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Michell Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink ONE on Michell het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Michell Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang