Successfully reported
+41

Ons Hawe

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Olckers Road, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ons Hawe is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eerste verdieping van die eienaar se verblyf in Reebok, 'n entjie van die strand af. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer 1 dubbelslaapbank en 1 enkelslaapbank. Dit kan dus dien as 'n slaapkamer en sitarea. Elke slaapkamer het oorgenoeg kasruimte. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die balkon met sitplek ontspan, perfek vir 'n oggendkoffie met see-uitsigte. Reebok is 'n uitstekende basis om nabygeleë besienswaardighede in Mosselbaai en George te verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sharon S
5.0
Good value for money. It was easy to find, very clean. Good privacy. Waves breaking on shore is good white noise to help fall asleep.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
William C
Saam met lewensmaat
5.0
Served our short stay well. We had a pleasant stay. Friendly landlords. Secure property.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Bertie N
5.0
Nice and relaxing. Everything was perfect. The host was friendly and very accommodating with storage needs in her garage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Herkie V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Uitstekende verblyf vir oornag.
Nov 2024
Jana B
5.0
Ongelooflik lekker. Verskriklik lekker. Rustige omgewing. Stapafstand vanaf die strand. Skoon en netjies. Veilige parkering. Vriendelike gasvryheid en...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 73 Olckers Road, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Hawe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Olckers Road, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44b06ea579e6363b7a378ee7a69f3ec3d00e80ac95b51a3bd9a5fa454599ddbbf4dd01caeaecd4bd61c453507f37a96d5ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 73 Olckers Road Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.07425599558 22.179675484343
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang