Successfully reported

Ons Huisie

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Rickus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik. Baie lekker gekuier, vriendelike eienaars en pragtige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag
5.0
Aug 2025

Skoon en netjies. Dit was baie skoon en netjies, en sal regtig weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.

Anita S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gerieflik. Netjies, skoon, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Hi, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Jy is meer as welkom om terug te kom.

Elnore W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Dit was heerlik. Dankie dat julle my troeteldier geakkommodeer het. Was 'n heerlike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Jy is meer as welkom terug.

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

This is our absolute go-to for our travels between Gauteng and Cape Town. Simply the best. Home away from home and more. Stylish decor, comfortable sleeping, blissful garden, friendly hosts, our doggos get to travel with us, and the added luxury of delicious food at their Karushi restaurant seals the deal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Wow, wow, Karin! Thank you so much for this amazing feedback. You are always more than welcome back at Ons Huisie.

Rupert F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Excellent. Very pleasant cleaning place. Excellent host. Good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Thank you so much for the amazing feedback and perfect score. We really appreciate it.

Elizabeth N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Gasvrye ontvangs. Gerieflik gebly. Skoon, netjies, gerieflik. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Baie, baie dankie vir die pragtige resensie. Meer as welkom terug na Ons Huisie.

Leon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangename ondervinding gewees. Gasvrou gaan uit haar pad om te help. Ons het 'n paar dorpies besoek in die Karoo. Ons Huisie loshandig die top gastehuis waar ons oornag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Wow wow Leon, baie baie dankie vir hierdie pragtige woorde. Waardeer dit opreg.

Chris D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Friendly staff and cozy stay. Friendly staff, amazing breakfast (optional) and cozy stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Thank you, Chris, for your amazing feedback. We really appreciate it.

Gerhard C
1 nag
5.0
Apr 2025

Pragtige plek, baie netjies en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelene
Ons Huisie
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 225

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 van der Merwe Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a321452b6100bb05471cb3a07513fbfa6aaddda138c1ae76b21a6e12fc528d3746ec35648fd9f5a278d7d03effdacf3eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 181 5 1 5 14 van der Merwe Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350194541061 22.599041908979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang