Successfully reported
+37

Ons Huisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boom Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ons Huisie lê in die oulike visserdorpie Elandsbaai aan die Kaapse Weskus. Nabygeleë besienswaardighede sluit Verlorenvlei, Bird Island Reservaat, Elandsbaai-strand en die Kaapse Weskus Biosfeerreservaat in.

Die drieslaapkamerhuis beskik oor 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die tweede aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, vierplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Daar is 'n omsetter op die perseel wat die TV, WiFI en meeste ligte tydens beurtkrag ondersteun.

Gaste kan lekker gaan swem, branderplankry, visvang, fietsry en die voëls in die area bekyk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Martie K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! It was a very pleasant experience for us all.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Wessie V
Saam met vriende
5.0
Die huis het alles wat jy nodig het en is lekker ontwerp vir 2 paartjies. Lekker gebly en braai area is redelik beskut teen die wind.
Jul 2025
Corlia D
5.0
Rustig by die see. Ons huisie is netjies, ruim en gerieflik ingerig. Kort loopafstand na die strand. Ons het die tydjie daar terdeë geniet.
Jul 2025
Eugenie P
Saam met vriende
5.0
Very enjoyable! We enjoyed our stay at Ons Huisie, the location was good with a view of the sea and the facilities sufficient and clean...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Rosalind B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. We were pleasantly surprised and had all the amenities we required.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Boom Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boom Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ebe38cbbb373c554bc884b88a82ece50effe53ac6d6e5fec81c5c85423aefa9e67ad69f1a7132bf75f014359db66c921db7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 107 5 1 5 Boom Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.311048304455 18.341867169312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang