Successfully reported

Ons Kontrei Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Christine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Really enjoyed our time and the host was very friendly. Lovely place to stay. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Thank you for the nice comment. Looking forward to seeing you again.

James T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Great place. The stay was great at the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Thank you. Very kind of you.

Francois M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Dit was een van die beste gastehuise waar ek al ooit tuis gegaan het!! DEFINITIEF!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Dankie Francois. Waardeer jou inset. Sal so oordra aan die personeel.

Xolile B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Peaceful. To me it was peaceful and very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Baie dankie. Woorde word opreg waardeer.

Thabisa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great. It was great, peaceful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cronje
Ons Kontrei Guest House
Thank you! I’m glad you enjoyed it. It means a lot to my staff.

Shaun S
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Net wat ek nodig gehad het. Wat ’n heerlike wegbreek! Ek het die afgelope naweek by Ons Kontrei Gastehuis gebly en kan eerlik sê dit was ’n absolute bederf! Die plek het daardie warm, huislike gevoel wat jy net in die platteland kry – stil, rustig en net wat ’n mens nodig het om regtig te ontspan. Die kamer was netjies, ruim en baie gemaklik met alles wat ek nodig gehad het. Die gasvrou/gasheer was ongelooflik vriendelik en het my dadelik welkom laat voel – dit het gevoel soos huis toe kom. Ek het veral die klein besonderhede waardeer, soos die vars koffie in die oggend en die mooi plaasuitsig. As jy op soek is na egte plattelandse gasvryheid, rustigheid en ’n plek waar jy kan asemhaal, kan ek Ons Kontrei Gastehuis met ’n geruste hart aanbeveel. Ek sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magrieta R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Dit was 'n goeie ervaring gewees. Ons het baie lekker gekuier. Die atmosfeer was baie lekker en ons is baie vriendelik ontvang. Ek sal wel aanbeveel dat hulle dalk in die kantoor melk en water aanhou om vir mense die opsie te gee om te koop, veral as jy laat aankom en nie tyd gehad het om te koop nie, want Cremora koffie is darem nie lekker nie. 'n Pluimpie vir die eienaar wat die oggend so vriendelik na my kinders gekyk het en met soveel geduld hanteer het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla S
1 nag
4.0
Feb 2025

Dis rustig, skoon en al die fasiliteite werk. Ek was uitgerus na my kuier hier. Vinnige diens en die personeel is vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Pleasantly nice. Very nice and pleasant. Was welcomed friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthonie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik, netjies, bekostigbaar, behulpsame personeel. Baie dankie, ons het heerlik gebly, ons is vriendelik ontvang en die personeel was uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cronje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Caledon Street, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFp8BGpxTRVydnY04YOYDSonQgQF2MkwCt0GQPmY0mj3XIlhp3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 42 Caledon Street Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.769896089192 25.405638099406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang