Successfully reported

Ons Plek Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jurgen W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great location, value for money, super staff. Wonderful setting. Great value for money. Rooms have all you need and were clean. Self-service, but staff are there to help, e.g. cutlery, cups, etc. Will come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmanuel R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Fantastic and excellent place to stay. Fantastic place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leatita N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Very beautiful and cosy stay. Really had a lovely 1 night stay. Very peaceful and quiet. Very pretty room and a lot to do at Ons Plek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzet K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitmuntende oorbly, pragtige plek, gasvryheid was tops. Vyf ster akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Puik diens, pragtig skoon en netjies. Ons het die plek vreeslik baie geniet. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker sal weer gaan. Baie lekker gebly en almal daar was behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld en baie mooi plek. Baie lekker gebly en geslaap. Sal hulle weer gebruik, baie gasvry en behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2025

Lovely. I'll be back! Lovely location and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rosette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Rustig en veilig. Dit is klein, maar alles wat nodig is vir oorslaap. Die omgewing en natuurskoon is absoluut pragtig. Die pad is net nie vir 'n lae sedan motor nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2025

Beslis net geskik vir oornag en nie om te kom ontspan nie. Nee, nag 1 geen WiFi, nag 2 geen warm water in stort, alle warm water is na die toilet toe, kon nie toilet gebruik agv kokende water in die toilet. Kamer baie klein en beknop. Pad na kamers is 1.2 km van hoofpad en nie goeie toestand nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Almi
Ons Plek Accommodation
Good day, we value the feedback of our guests. Thank you for bringing the issues to our attention; we will make that our priority.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Almi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R536, Edna Farm 10 Portion 6, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35033b80977550cc8b654517366181eaa1e4b5809e1794bdb6fe678f1d3e475aa1d5c18763a650b24d53aa75de3432bf871?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R536 Edna Farm 10 Portion 6 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.042390241911 31.096380618319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang