Successfully reported
+40

Ons Werf Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Kaaimans Way, Groot Brakrivier, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ons Werf Self-Catering Accommodation is op die Tuinroete halfpad tussen George en Mosselbaai. Die verblyf bied 'n uitsig oor Groot-Brakrivier, die strandmeer en die Outeniekwaberge in die verte.

Ons Werf Self-Catering House bied slaapplek aan 6 gaste en die Ons Werf Studio Flat bied slaapplek aan 2 gaste. Die 2 eenhede word saam bespreek aangesien dit langs mekaar is en braaigeriewe deel.

Ons Werf 1-Bedroom Flat bied slaapplek aan 2 gaste en is apart van die ander 2 eenhede.

Ons Werf Studio Flat kan ook apart verhuur word indien die hoofhuis nie gaste het nie, aangesien dié 2 geboue 'n stegie en braai-area deel.

Die hoofhuis beskik oor 3 en suite-dubbelkamers en het 4 enkelbeddens en 1 koningingrootte-bed. Die woonstel en die ateljeewoonstel het elk 'n koningingrootte-bed en hul eie en suite-badkamer met 'n stort. Beide eenhede het 'n slaapbank vir 'n klein kind.

Hierdie 2 eenhede het 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas en 'n stoof toegerus is, waar die hoofhuis 'n oond ook het.

Die eenhede het elk 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi en sonkrag.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel onder skadubome.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 11 Kaaimans Way, Groot Brakrivier, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Werf Self-Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Kaaimans Way, Groot Brakrivier, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ODhhNjQwLWEwNDgtNDJkZC1iZWZhLTUxYmJjMjhjZGZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 11 Kaaimans Way Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055293472241 22.214624703013
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang