Onse Baai
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 25 Feb 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Shipment Close, Britannia Bay, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 000R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Dié seefronthuis is in Britanniabaai aan die bekoorlike Weskus geleë. Dit is net 'n paar treë van die see af geleë en spog met 'n rustige atmosfeer.
Onse Baai het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is 2 kinderslaapbanke in die sitarea. Al 3 slaapkamers het see-uitsigte.
Die oopplan-kombuis en -leefarea het 'n ingeboude braai en 'n eetarea met 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met moderne toebehore en sluit 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in.
Die leefarea lei deur groot glasstapeldeure na die agtertuin met 'n ononderbroke uitsig oor die see en direkte toegang tot die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 11 Shipment Close, Britannia Bay, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Onse Baai het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Shipment Close, Britannia Bay, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang