Successfully reported
+22

Onsebrakkie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 South Street, Southern Cross, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Onsebrakkie is 'n vakansie-eenheid met verskeie slaapkamers in die kusdorpie Groot-Brakrivier in die Wes-Kaap.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bidet en 'n stort-oor-bad. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. 'n Gastetoilet met 'n wasbak is ook beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n etenstafel met stoele toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Daar is 3 gemaklike rusbanke in die sitarea voor die TV met Openview-kanale. Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n ronde etenstafel en 'n ingeboude braai. Parkeerplek is in die oprit langs die eenheid beskikbaar.

Dié dorpie is langs die strandmeer en naby die strand geleë en bied 'n skilderagtige omgewing om behoorlik te ontspan. Daar is 'n rits winkels en restaurante in die omgewing om te besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Isak R
Saam met vriende
5.0
Voldoen aan al ons behoeftes! Baie lekker! Kom def weer!
Nov 2024
Bianca N
5.0
Comfortable stay. Had a lovely stay, perfect for myself and my family. Very friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Linn-mari K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker familie naweek weg! Baie lekker gebly. Braaiplek is baie lekker.
Apr 2024
Piet V
4.8
Heerlike ruim verblyf met alles wat nodig is geleë in 'n baie mooi area. Het heerlik gebly en die sonkamer met binnebraai baie geniet. Lekker ruim ver...
Sien meer
Apr 2025
Peter S
Saam met lewensmaat
4.6
Great spot for a family holiday. Very comfortable and well equipped. Quiet suburb close to shops and restaurants. Easy, friendly check-...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 South Street, Southern Cross, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onsebrakkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 South Street, Southern Cross, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff1f3aba308c231be57af30c8435dba63220408f3e8aa1a1dd6ea42b860c1343faddebb1bcc3daf3b8690bb3a75e8c3deca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 6 South Street Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.05484 22.22668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang