Successfully reported
+9

Ontevreden Sonvanger Glamping Tent

Tentekamp
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 30 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Ontevreden Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 645 R2 381 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ontevreden Sonvanger Glamping Tent is 'n bekoorlike selfsorg-permatent op 'n privaat plaas in Montagu met uitsigte op die omliggende berge. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Dié tent bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n buitestort. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die tent het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 4. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die tent lei na 'n groot houtdek met 'n houtvuurwarmbad, asemrowende berguitsigte en 'n braai-area. Hierdie verblyf is ongeveer 20 km vanaf Montagu se middedorp met geriefswinkels, restaurante en gewilde besienswaardighede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Elektriese kragpunt
Kraan
Elektriese kombers
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Reinmar B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect escape. Sonvanger Glamping Tent was actually a very nice surprise as we didn't expect the tent to be as nice. Very tastefully f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Brent G
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Absolutely amazing views and the hot tub made the weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Bianca P
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and comfortable. Beautiful and very comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Leon R
Saam met lewensmaat
5.0
Van die beste wat ons nog gehad het. Ja, dit was baie aangenaam en lekker.
Jun 2025
Arthur M
Saam met lewensmaat
5.0
Private, peaceful, and perfectly prepared for relaxation. We had a fantastic weekend at Sonvanger Glamping. The tent was cozy, private,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R318, Ontevreden Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ontevreden Sonvanger Glamping Tent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 645
R 2 645 R 2 381
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 645
R 2 645 R 2 381
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 645
R 2 645 R 2 381
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R318, Ontevreden Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27d7104f10867cb268f650a84a66423a0bed4a2a223780baa1ab0a45e8da357687536f1dda555a37b0487b5c25d82d48ebb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 645 nouVanaf R2 381 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 R318 Ontevreden Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.692688637241 19.961411074205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang