Successfully reported

Onze Rust Guest House & Caravanpark

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 215 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Ruan E
1 nag
5.0
Sep 2025

Stayed for one night due to relocation and was perfect for the occasion. Great service, clean room, would definitely recommend to others travelling through or wanting to explore the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie aangename mense, het al 'n paar keer oorslaap en goeie diens gekry. Dis altyd lekker en aangenaam om oor te slaap, stil, veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank B
1 nag
5.0
Des 2024

Heerlike verblyf. Die verblyf was baie lekker. Mooi skoon. Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Ek sal weer daar oorslaap, dis stil. Dit was lekker en stil.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

J.c.b. S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Goeie ligging. Genoeg spasie vir groot sleepwa. Mooi area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Goeie diens. Baie lekker gebly, goeie diens, oornag aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Devlin D
1 nag
2.0
Jul 2024

Calling the establishment Onze Rust is a lie. I only stayed here to get a few hours sleep and continue my journey. The noise from the highway as well as the unit next door's TV blaring kept me awake, and management was unwilling to assist me. I had to ask the other guest to turn it down myself at midnight. The noise from the highway was unbearable and continued the whole night. I will avoid this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Maruis D
1 nag
5.0
Des 2023

Dit was weereens fantasties. Ons het al 'n paar keer by Onze Rust Guest House & Caravanpark gebly en diens was weereens puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
1 nag
5.0
Des 2023

Rustig, vriendelik en goeie plek. Die beste diens en hulp. Ek kon my hondjie saam my hê en die plekkie was skoon en netjies en goed uitgerig. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie goed ingerig en het die tydjie daar baie geniet. Baie goed toegeruste kamer gewees. Bed het lekker geslaap. Die ontvangs was ook uitstekend toe ons daar aangekom het na 23:00.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 215

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 725
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 725
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaal Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNTcwOWI0LTMxMTQtNDkyZC05M2UxLTZlYTE5NWMzNzI1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 215 5 1 5 Hospitaal Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.729817644185 25.089861710103
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang