Successfully reported

Onze Zeehuis @ Langezandt

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele U
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Dit was weereens 'n heerlike kuier! Ons hoop om gou weer te gaan. Soos die vorige keer het ons regtig lekker gebly. Alles is in 'n uitmuntende toestand en ons kon net klere en kos saamneem. Sonja het ons weereens bederf met koffie, beskuit, koekies en kaggelhout! Heerlik voor die vuur gekuier in die koue aande en dis net so lekker om oor die bult te stap see toe. Heerlike kwaliteittyd saam as gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Kan beslis hierdie verblyf aanbeveel! Ons het gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele U
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Sal dit beslis aanbeveel en graag weer daar tuisgaan. Wat 'n heerlike kuier! Ons was 6 volwassenes en 'n hond en glad nie in mekaar se pad nie. Ons is heerlik bederf met roosterkoeke en beskuit wat vir ons gewag het en het heerlik buite by die braai om die langtafel gekuier. Die instruksies was deeglik en ons het sonder moeite by die landgoed en huis ingekom. Wi-Fi het geen probleme gegee nie en dit was gerieflik dat daar reeds 'n gaste-profiel op Netflix was. Boonop is dit pragtig en baie prakties ingerig en die skottelgoedwasser was 'n lekker bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sublime beach stay. Langezandt has become a favourite destination after our stay at Onze Zeehuis. The house is perfectly situated and filled with every convenience that you may need - even down to a beach trolley to lug beach brollies and chairs to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 534
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 534
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 534
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2965 Zandt Crescent, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a154fa426b03e7b81b760b1c42d000d32669c64d0b9d7111396ce3ffe205ec30d2c55f272941da9c1b85bdedef507fa4ba6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 533 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 2965 Zandt Crescent Langezandt Fishermen's Village 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.787819752322 20.044000423943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang