Auge 44
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Auge Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Auge 44 bied gaste selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Swellendam, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende oornagverblyf.
Gaste het 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte eenhede. Elke eenheid beskik oor privaat ingange, gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, en suite-badkamers, yskassies, mikrogolwe, tee- en koffiemaakgeriewe en privaat patio's met berguitsigte.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is 'n sentrale punt om die omgewing en naburige dorpe soos Bonnievale en Barrydale te verken.
Ligging
- 44 Auge Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Auge Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang