Successfully reported
+11

Oom Daan's B&B

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Grace Crescent, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oom Daan's B&B bied gerieflike B&B-verblyf in Beacon Bay-Noord in Oos-Londen. Die B&B is 2,7 km van die strand af geleë, en die ligging bied maklike toegang tot winkels en eetplekke.

Gerieflike verblyf word gebied in 3 gastekamers, 2 met en suite-badkamers, en 1 met toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Elke kamer is toegerus met WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Een van die kamers het 'n mikrogolfoond en 3 van die kamers het TV's met sekere DStv-kanale.

Die B&B bied 'n gemeenskaplike eetkamer met sitplek vir 20 mense, 'n sitkamer met 'n TV, 'n buitebraai-area, onderdakparkeerplek, en veiligheidshekke en kameras.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Peet S
5.0
Kamer het alles gehad wat nodig was en die mense was baie gasvry gewees. Beslis! Kon gemaklik werk en die mense was gasvry.
Jul 2025
Marilyn V
5.0
Die beste! Was net die beste. Heerlike ontbyt, vriendelike mense. Pragtige kamers.
Mei 2025
Derek M
5.0
Vriendelik en huislik. Ek het baie lekker gebly, netjiese en skoon kamer/badkamer. Isobel was baie vriendelik. Ontbyt was absoluut voortreflik. Ek sal...
Sien meer
Jan 2025
Anthony Brian A
5.0
Very comfortable and homely. Very hospitable hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Allan H
5.0
Great. Baie hulpvolle mense! Dankie.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isobel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 39 Grace Crescent, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oom Daan's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Grace Crescent, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd50e2f13d485bc5ac70a926f77b71062101484489ea799e1942abbe1f6e64f1fbedffcea816e5533066898ec40594778df59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 39 Grace Crescent Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.965065011931 27.944887605557
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang