Successfully reported

Oom Gawie se Plek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uiters gasvry, skoon, gerieflik & baie veilig! Ons het 2 aande (18-20/9/2025) by (Oom Gawie se Plek) oorgebly. Toe ons op 18/9/2025 arriveer, was ons guldelik ontvang deur Gawie & hy het ons onmiddellik tuis laat voel. Gawie het ons deur die eenheid geneem en gewys waar alles is vir ons gerief. Ons het dit uiters gemaklik & skoon gevind. Alles wat ons sou benodig, was in die eenheid tot ons beskikking. Ons sal beslis (Oom Gawie se Plek) met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die perfekte wegbreek. Dit was baie lekker. Gawie het alles in sy vermoë gedoen om dit vir ons aangenaam te maak. Dit was baie besig met die fietsryers, maar het nog steeds alles gedoen om almal veilig en gelukkig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Netjies en skoon en alles was in orde. Ja, dit was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netjies, ruim en genoeg plek vir almal gewees. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet C
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie gerieflik, vriendelike diens, netjies, bekostigbaar. Rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie lekker. Sal weer teruggaan. Baie lekker gekuier. Oom Gawie maak alles moontlik vir 'n lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Oom Gawie is 'n wonderlike mens. Naby verskeie mooi watervalle gele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Nice place, quite and private. Was a wonderful stay, nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ansune V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Relaxing and stress-free. Oom Gawie is very friendly and helpful. Definitely recommend staying here; the view of the mountains is gorgeous in the mornings, especially when it is raining. We have enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mary-Lu T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker oorgeslaap. Die pad is baie sleg na oom Gawie se plek toe. Vol potholes. Oom Gawie kan gerus opgradeer met WiFi in sy eenhede. Dankie vir die waaiers in die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Grootfontein, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYzk1YWM5LWQ1OGUtNDk4YS1iYzM4LTE4MzU5OThhZWM0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 18 Grootfontein Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.0995058 30.7665622
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang