Successfully reported
+38

Oom Gawie se Plek

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Grootfontein, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oom Gawie se plek bied selfsorg-akkommodasie in Sabie, 'n lowerryke, klein dorpie. Dit is 'n goeie keuse vir gesinne of groepe wat dié beeldskone deel van Mpumalanga besoek.

Daar is 5 volledig toegeruste eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste en 1 van die eenhede het slaapplek vir 5 gaste. Elke eenheid het 'n gerieflike leefarea, volledig toegeruste kombuis en 'n stoep met braaigeriewe. Al die eenhede het onderdak-parkeerplek.

Oom Gawie se Plek is naby aan die vernaamste besienswaardighede soos Graskop, Pelgrimsrus, Pinnacle Rock, God's Window, Potholes, die Blyde River Canyon, Drie Rondawels en die Krugerwildtuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Leon S
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters gasvry, skoon, gerieflik & baie veilig! Ons het 2 aande (18-20/9/2025) by (Oom Gawie se Plek) oorgebly. Toe ons op 18/9/2025 arriveer, was ons ...
Sien meer
Sep 2025
Marius B
Saam met lewensmaat
5.0
Die perfekte wegbreek. Dit was baie lekker. Gawie het alles in sy vermoë gedoen om dit vir ons aangenaam te maak. Dit was baie besig met die fietsryer...
Sien meer
Apr 2025
Sandra V
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en skoon en alles was in orde. Ja, dit was baie lekker, dankie.
Apr 2025
Jana V
Gesin met tieners
5.0
Netjies, ruim en genoeg plek vir almal gewees. Het baie lekker gebly.
Apr 2025
Sanet C
5.0
Baie gerieflik, vriendelike diens, netjies, bekostigbaar. Rustige en veilige omgewing.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 18 Grootfontein, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Oom Gawie se Plek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Grootfontein, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYzk1YWM5LWQ1OGUtNDk4YS1iYzM4LTE4MzU5OThhZWM0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 18 Grootfontein Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.0995058 30.7665622
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang