Oom Hennie's Flat
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Oom Hennie's Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 1-slaapkamer tuinwoonstel verbonde aan die hoofhuis. Die woonstel is geleë op 'n residensiële eiendom in die kusdorpie Arniston, 1,4 km vanaf Roman Beach.
Die tuinwoonstel is ideaal vir 'n paartjie en 'n kind. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir 'n ekstra persoon. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n etenstafel en stoele, en is toegerus met 'n TV met volledige DStv.
Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n omheinde braai-area. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, en troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 6 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang