Successfully reported

Oom Jan

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Jan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Lekker gebly. Lekker gebly en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
1 nag
5.0
Sep 2025

Alles was reg en daar was geen probleme gewees nie. Baie goeie waarde vir geld. Alles was reg en daar was geen probleme gewees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

It was exceptional. It was great, I must just make sure next time I have access to braai facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magerita B
1 nag
5.0
Sep 2025

It was a relaxing stay and the view is wow. My son and I were warmly welcomed and even assisted with taking up our suitcases. A clean and beautiful place with basic needs, and the view, all I can say is wow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good value. Beautiful view, nice amenities. Very relaxed stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vir die prys wat ons betaal het, het ons wel waarde vir ons geld gekry. Ons verblyf was aangenaam. Die kombuis lyk net beslis nie soos op die foto nie. Die ketel moes op die vloer staan as ons dit wou kook, die kabel kom nie by as dit op die werksblad staan nie. En die hoofslaaparea se skuifdeur kon nie oopsluit nie. Die kamer is pragtig en die bed gerieflik. Die slaapbank se matras kan vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was 'n plesier om daar te bly. Die kamer was silwerskoon en netjies. Beslis a. Ons het baie lekker gebly, dankie. Melverne het ons vriendelik ontvang en was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damon B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Peaceful, tranquil stay. Oom Jan was welcoming, very nice view. Only downfall was no sugar, tea or coffee was included, it would have been nice to know prior as I could have packed it. I understand the area is safe but I would have still preferred a gate by the entrance just as reassurance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Imraan A
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Best place by far. The venue and house are perfect for a getaway. Enjoyed our stay, definitely booking again at this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rodney B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2025

Beautiful loft with an amazing ocean view. Our stay in the OJ Loft was amazing. Absolutely beautiful place. The entire place has been beautifully redone. Great view of the ocean from the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 156

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Surette Crescent, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaa178f2de0d0950702b6bf4df7e28095abec2b62f7bc80176c654bf979b3f07e37362118fc64acadc6a7596f34ccf290cf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 5 Surette Crescent Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.811773091024 20.031920437691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang