Oornag@115
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 115 Bendor Drive, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Oornag@115 is 'n knus eenheid in Bendor, Polokwane, en bied gaste gerieflike verblyf wat toegerus is vir selfsorg. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na oornagverblyf.
Die eenheid bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 2 enkelbeddens wat gemaklik tot 2 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n toegeruste yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lacya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 115 Bendor Drive, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Oornag@115 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 115 Bendor Drive, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang