Oornagkamers at Hillstraat 10
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Campbell and Malan Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Oornagkamers at Hillstraat 10 is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Douglas geleë. Die eiendom is ideaal as oornagplek vir gaste wat na verskeie bestemmings onderweg is.
Verblyf by Oornagkamers te Hillstraat 10 bestaan uit 1 kamer. Dié kamer het slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Dié kamer het 'n kombuisie met hitte- en eettoebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Hierdie kamer het ook lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir 'n motor op die perseel. Die gastehuis is naby wegneemrestaurante, 'n Spar-supermark, en naby 'n paar trou-venues geleë op die oewer van die Vaalrivier.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Campbell and Malan Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
- Gaste dink Oornagkamers at Hillstraat 10 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Campbell and Malan Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang