Successfully reported
+16

Oos en Wes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Adrian Olivier Crescent, Noordhoek Chalets, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oos en Wes bied veilige en gerieflike selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Sunnydale, Noordhoek.

Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping en 'n badkamer. Die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en die badkamer is toegerus met 'n wasbak, 'n toilet en 'n stort. Die slaapkamers lei af via 'n trap na die leefarea wat 'n kombuis, eetarea en sitkamer het.

Die kombuis het 'n kompakte ontbyttafel met 2 sitplekke en is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis vloei na die eetarea wat 'n 4-sitplek-eetkamertafel het. Die sitkamer het 2 enkelsitplekstoele en 'n gemaklike rusbank voor 'n knus kaggel en 'n platskerm-TV. Wi-Fi is ook beskikbaar. Die rusbank kan ook as 'n slaapplek vir 2 kinders gebruik word indien nodig.

Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang en daar is veilige parkeerplek beskikbaar. Gaste is ook naby die strand, plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 11 Adrian Olivier Crescent, Noordhoek Chalets, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oos en Wes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Adrian Olivier Crescent, Noordhoek Chalets, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74c255fc10f401a0c5723454af8b589295f41542b0beba44384551d04b06a3fde08dac350fd4a2fced71cf2c5d10ae896f09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 11 Adrian Olivier Crescent Noordhoek Chalets 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.1221131 18.3861529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang