Successfully reported
+19

Op Eie Houtjie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Daytona Road, Jongensfontein, Groot Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Op Eie Houtjie is op die seefront en bied gaste die ervaring van 'n leeftyd. Die verblyf spog met 'n onbelemmerde 180-grade uitsig oor die pragtige see.

Daar is slaapplek vir 6 gaste en die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en die toilet is apart. Daar is nog 'n badkamer op die onderste verdieping met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die verblyf het sonkrag en gas en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is 'n TV met volle DStv-kanale en WiFi. Die binne- en buitebraai-areas is perfek vir 'n lekker braai. Die boonste verdieping dien as 'n selfsorgwoonstel. Daar is 'n privaat ingang en parkering, asook 'n motorhuis met afstandbeheer. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Vir diegene wat die plaaslike omgewing wil verken, is Op Eie Houtjie gerieflik naby verskeie besienswaardighede en doendinge geleë. Gaste kan die nabygeleë staproetes verken of watersport by die strand geniet. Die eiendom is ook binne maklike bereik van plaaslike restaurante en winkels, wat 'n voorsmakie van die plaaslike kultuur bied.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Juan D
Gesin met tieners
5.0
Dit was soos 'n droom wintervakansie. Ons het ongelooflik lekker gebly!
Jul 2025
Riaan D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker Paasnaweek. Baie lekker blyplek, fantastiese uitsig en geriewe. Rochelle is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar bl...
Sien meer
Apr 2025
Fred V
Saam met lewensmaat
5.0
Unbeatable coastal stay for a family group. This house is beautifully positioned on the coast with a big fully kitted balcony for braai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Janus B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker en gasvry.
Mrt 2025
Ansa V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige uitsig, perfek geleë. Onverbeterlike uitsig, gerieflik, netjies, perfek geleë vir 'n sorgvrye wegbreek. Vriendelike en hulpvaardige gasheer. ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rochelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 81 Daytona Road, Jongensfontein, Groot Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Op Eie Houtjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Daytona Road, Jongensfontein, Groot Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0feeb38af1e33957a17cff8e15f6fab9d3e67c0144ce6136c774d36053ef240ec54dc570bbc8fdcf16add0565375f62f6aef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 81 Daytona Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420542365963 21.349534079129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang