Successfully reported

Op-en-Af

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
3.5
Louis Jacobus E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2025

Puik ligging, huis kort werk. Ligging is perfek, woonplek is erg afgeleef, amper alles halfpad stukkend of effens 'moeg'.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Elma
Op-en-Af
Hallo Louis Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee. Ek deel jou boodskap met die eienaars - dit is vir ons belangrik dat gaste 'n lekker tyd moet kuier. Ek is seker hulle sal nie skroom om sake reg te stel nie. Groete, Elma Whiley

Anna C
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Pragtige see-uitsig, gemaklike beddens en sitkamerbanke. Baie dankie, alles van die eerste kontak tot op die laaste oomblik was 'n goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Panorama Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08524d5ebf756180636543c60e111c695545020040e66db0611ad6659942f7d0e4abd7861023245e6c8858b8bf3ed4b12031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 4 19 Panorama Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.084624690693 22.971716763615
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang