Successfully reported
+14

Open Room Comfort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Van Bruggen Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Open Room Comfort is 'n selfsorgwoonstel wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning in Soneike, Kuilsrivier. Dis gerieflik geleë sowat 1 km vanaf Kuilsrivier Netcare Hospitaal en omring deur die pragtige Kaapse Wynlande.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 1 dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop het die woonstel 'n lessenaar en oorgenoeg kasspasie, asook 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. ’n Omskakelaar en sonpanele word gebruik om die ligte en die Wi-Fi aan te hou tydens beurtkrag.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n privaat patio buite met 'n klein etenstafel en stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kry veilige, onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jenny B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens met ontvangs. Kamer en geriewe baie netjies en skoon. Sien sterre.
Sep 2025
Sharon S
Saam met lewensmaat
5.0
Customer service excellent. Accommodation is neat and in a quiet and safe area. Customer service excellent. Accommodation is neat and i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Wilana B
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, gemaklik, naby aan waar ons werk vir die tydperk. Die kamer was presies soos die beskrywing op die webtuiste. Ons sleutels was oorhandig, v...
Sien meer
Mei 2025
Donovan M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was very nice and the place looks amazing. For the price tag, it is definitely worth it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Noleen M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Baie netjies. Baie rustig. Kliente diens is uitstekend.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Van Bruggen Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Open Room Comfort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Van Bruggen Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98b961f643c8709a8bcf95d186ad994e31dea14299a650781477ce17b80b597b57aa28587c70573ced716c9d1119d1a06644?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 5 Van Bruggen Street Soneike 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9149815 18.6790853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang