Open Room Comfort
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Van Bruggen Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Open Room Comfort is 'n selfsorgwoonstel wat deel van die eienaar se hoofwoning in Soneike, Kuilsrivier vorm. Dit is sowat 1 km vanaf die Kuilsrivier Netcare Hospitaal en word deur die pragtige Kaapse Wynlande omring.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n lessenaar, genoeg kasruimte en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omsetter en sonkrag wat die ligte en WiFi tydens beurtkrag ondersteun.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat stoep met 'n klein etenstafel en stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Van Bruggen Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Gaste dink Open Room Comfort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Van Bruggen Street, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang