Successfully reported
+8

Opihoek Woonstel

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Mopani Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Opihoek Woonstel is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in die hartjie van Kathu. Perfek vir enkelreisigers of paartjies, bied dit 'n rustige en gemaklike toevlugsoord.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV vir vermaak en 'n goed toegeruste kombuisie in. Die kombuisie beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Parkering op die perseel is beskikbaar.

Opihoek Woonstel is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante, wat dit 'n ideale oornagplek of basis maak vir diegene wat Kathu verken of deurreis.

Dit is ook geleë naby die 9de beste gholfbaan in die land.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Johan R
Besigheidsreis
5.0
Hemels. Skoon, netjies, waarde vir geld. Defnitief die moeite werd.
Aug 2025
Jacqueline G
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir my geld! Definitief lekker gebly.
Aug 2025
Llewellyn D
5.0
Dit was aangenaam. Was opsoek na 'n goeie nagrus en is beslis wat ek gekry het.
Aug 2025
Nicole O
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik. Dit was baie nice en stil.
Jul 2025
Bianka V
5.0
Mooi, rustig en waarde vir geld. So lekker stil en mooi. Ek het so tuis gevoel. Die gasvrou is wonderlik, gaan uit haar pad uit om jou gemaklik te laa...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sophia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 17 Mopani Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Opihoek Woonstel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Mopani Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6041c45b044c79ec0a8a7a162aa224b7aebe0002eb321012df105758bed1a78298f896240126d6e3ce3796dc9ebd880849d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 17 Mopani Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.689622597648 23.044926971197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang