Oppermanskraal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N10, Oppermanskraal, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppermanskraal bied gemaklike oornagverblyf op 'n skilderagtige plaas, 15 km vanaf die Karoo-dorp Hanover. Dit is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Kaapstad en Johannesburg reis.
Verblyf word in 2 slaapkamers in die hoofhuis gebied. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. 'n Heerlike ontbyt of aandete kan op versoek en teen 'n bykomende koste voorsien word.
Aktiwiteite om te geniet sluit in voëlkyk, die plaas te voet verken, of fietsroetes in die omgewing.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sorin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- N10, Oppermanskraal, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Gaste dink Oppermanskraal het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N10, Oppermanskraal, Hanover, 7005, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang