Oppi Draai
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Oosthuizen Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppi Draai bied 'n ideale toevlugsoord in die hartjie van Oudtshoorn, met 10 elegant ingerigte en suite-kamers wat ontwerp is vir maksimum gemak en gerief. Elke kamer het lugversorging, plafonwaaiers en 'n privaat ingang vir ekstra privaatheid. Die badkamers is toegerus met 'n luukse spa-bad of 'n stort.
Kamers 1, 2 en 3 is toegerus met 'n klein kombuisie, insluitend 'n mikrogolfoond, yskas en wasbak. Alle kamers bied 'n yskassie gevul met gratis nie-alkoholiese drankies, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, Netflix en 'n welkome peuselhappiemandjie.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel en twee sprankelende swembaddens. Drie aangewese braai-areas is beskikbaar vir buitelugkook. 'n Kontinentale ontbyt is beskikbaar op versoek met ten minste 24 uur kennisgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 21 Oosthuizen Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppi Draai het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Oosthuizen Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang