Successfully reported

Oppi Duin 8

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marianka B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik, rustig en waarde vir geld. Dit was voorwaar een van die plekke waar ons al gebly het, wat die lekkerste was. Dit is skoon, netjies en heerlik ruim. Ons gasvrou was ook baie vriendelik en het nie gehuiwer om ons 4 uur die oggend te akkommodeer toe ons moes ry nie. Hulle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esmerinda
Oppi Duin 8
Hi Marianka Baie dankie vir die mooi boodskap. Hoop om julle spoedig te sien. Groete Esmerinda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Esmerinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hentie Van der Merwe Street, Unit 8 Oppi Duin, Hentiesbay, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68b17f9560c873ae5bbb601902134cd24d7587f4a279f69fc52d8c62b746894eb1a3083aea5bd83d0ad5947790bc890c1b33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Hentie Van der Merwe Street Unit 8 Oppi Duin Khomas 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -22.129091 14.287803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang