Oppi Hoek Guesthouse
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 196 Blake Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Vanaf R740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppi Hoek Gastehuis bied gemaklike verblyf in 'n veilige en rustige woonbuurt in die voorstad Riviera in Pretoria, naby die Uniegeboue en die middestad.
Verblyf word aangebied in stylvolle gastekamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met 8 DStv-kanale, 'n inligtingsboekie oor die omgewing, 'n waaier, gratis WiFi en 'n kombuis met 'n stoofplaat, mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien, sowel as komplimentêre toiletware. Die gastehuis bied 'n swembad met 'n braai-area en 'n wasgoeddiens wat gedurende die week beskikbaar is.
Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en is naby die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika, Kerkplein, Paul Kruger-huis, restaurante, kroeë en winkelsentrums geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 196 Blake Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink Oppi Hoek Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 196 Blake Street, Riviera, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang