Oppi Plaas
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Sabie Road next to Casa Do Sol, Oppi Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppi Plaas Abek is 'n werkende Litchi en Macadamia plaas wat uitkyk oor die pragtige Sabieriviervallei met uitsigte oor die berge. Die selfstandige kothuise vir 2 of 'n gesin, bestaande uit 4 of 5 mense, verseker 'n gerieflike verblyf met slaapkamer, badkamer, kombuisie, sitkamer en patio. Ons kombuise het nou gasstowe en ons het 'n battery back-up sisteem vir wanneer daar nou krag is.
Etes kan by nabygeleë restaurante geniet word. Baie bekende toeriste-aantreklikhede naby, insluitend die Krugerwildtuin, net 15 minute se ry weg.
Die kothuise het 'n oopplan-leefarea, badkamer en stoep met 'n braai-area. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar.
Let asseblief daarop dat gaste hul eie swemhanddoeke en toiletware moet voorsien.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R536 Sabie Road next to Casa Do Sol, Oppi Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Oppi Plaas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Sabie Road next to Casa Do Sol, Oppi Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang