Oppi Rivier Kampersrus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oppi Rivier Kampersrus is sowat 5 km buite Mbombela (Nelspruit) geleë en bied kampeerverblyf vir gaste wat hul eie toerusting bring. Dit is ideaal vir diegene wat 'n afgesonderde Laeveld-wegbreek soek.
Elke kampeerplek bied slaapplek vir 4 gaste teen die standaardtarief. 'n Maksimum van 6 gaste word per staanplek toegelaat, met 'n bykomende fooi vir ekstra gaste. Elke staanplek het 'n ingeboude braai en grasperk. Gedeelde ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette is beskikbaar, sowel as buite-wasbakke vir water.
Die kampeerplek is naby die Krokodilrivier, visvangplekke, voëlkykgeleenthede, plaasstalletjies en staproetes geleë. Die Krugerwildtuin, Mbombela-stadion en vele ander besienswaardighede is 'n kort rit weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Oppi Rivier Kampersrus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 36, Sterkspruit, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang