Successfully reported
+13

Oppi See

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Beach Road, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppi See is in die klein hawedorpie Yzerfontein aan die skilderagtige Weskus geleë. Die woonstel is net 120 m van die wit sandstrand af.

Die woonstel het sy eie privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die sitarea is oopplan en die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 2 stoele, asook 'n TV met DStv.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Yzerfontein is sowat 80 km vanaf Kaapstad geleë, die rustige kusdorpie is gewild vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, bekende visvanggeleenthede en sy asemrowende natuurskoon.

Die eenheid is onder die eienaar se huis. Gedurende Desember geld 'n minimum bespreking van 7 nagte.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Saretha B
Saam met lewensmaat
5.0
Was super en het lekker gerus! Ons het vreeslik lekker gebly, niks meer nodig gehad nie, was skoon en die ligging is super!
Aug 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was meer as bederf. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal weer gaan.
Jun 2025
Mariska E
Saam met lewensmaat
5.0
Was rustig en gesellig. Altyd lekker om daar te bly. Netjies, skoon en die sonsak is asemrowend.
Apr 2025
Hannes D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer kom! Ons het heerlik gebly. Lekker naby die see. Alles wat mens nodig het. Baie vriendelike en gawe mense.
Mrt 2025
Linda L
5.0
Rustige heerlike gasvrye kuier. Lieflike verblyf, met alles wat benodig word. Sal definitief terugkeer.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 24 Beach Road, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Beach Road, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74d9d4364337847ff10f7e1b050e73641768837623d08c6076af016d9092dbed8a81d1963271ad1f63595d11bd01ace9d25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 24 Beach Road Yzerfontein 7315 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.343882817151 18.160818299336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang