Successfully reported

Oppi Stoep

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Telri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike verblyf met baie gemak. Ons het by Oppi Stoep gebly vir die Titanic resies en die plek is mooi geleë met 'n pragtige uitsig oor die berge. Die kombuis het alles wat jy kan benodig om lekker kos te maak. Daar is selfs tafeldoeke om die tafel mooi te dek, asook 'n wasmasjien indien jy dit benodig. Die kamers en badkamers is groot en daar is oor genoeg spasie om baie dae gemaklik te kan bly. Het ons by die hek ontmoet en rondgewys, asook ons in die dorp ontmoet vir die sleutels terughandig. Ons sal baie graag weer by Oppi Stoep wil bly en na die berge kyk, terwyl die braaivuur prut en 'n glas wyn in die hand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Was baie lekker en gerieflik. Was lekker, dankie. Sal definitief weer die plek besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 235

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9A Hill Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA493fb7c61de0b8a8e4f07af73cb505af638ebe1e48141df38443d75f825dc13702c5669bfccd54cf6049dcd7e3875ec18cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 9A Hill Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519347089339 28.411311305588
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang