Successfully reported
+30

Oppiberg Guesthouse en Spa

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 287 Broederstroom, Broederstroom, Hartebeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R3 880 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Oppiberg Gastehuis en Spa is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-vakansiehuis met skilderagtige uitsigte oor die Krokodilrivier sowel as die omliggende berge. Die plaas is binne maklike bereik van Hartbeespoort geleë en bied staproetes tussen suikerbosse vir die avontuurlustiges.

Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad. Die kamer maak oop na 'n lieflike patio waar gaste kan ontspan met 'n koppie koffie of 'n glas wyn. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n driestapelbed het met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank word ook voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, gasstoof en mikrogolfoond. Die kombuis lei na die eetkamer. Die ruim leefarea het 'n sitkamerstel en maak oop na die patio wat spog met panoramiese uitsigte oor die berge en rivier.

Gaste het toegang tot die rivier, aangesien aktiwiteite in die omliggende omgewing gholf, abseil, swem, visvang, pieknieks, valskermsweef, windsurf, voëlkyk, stap, riviervlotvaart, bootritte en warmlugballonritte insluit.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Greta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 287 Broederstroom, Broederstroom, Hartebeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Oppiberg Guesthouse en Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 880
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 880
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 880
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 287 Broederstroom, Broederstroom, Hartebeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62845c6603cb59df0319747347a832f2af36548171d6666b54db4efe60cc994d3ceec1933c9920fa497c35a75cfb9780a8d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 880 per nag, vir 8 mense 17 5 1 4 287 Broederstroom Broederstroom 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.78278551256 27.88872388352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang