Oppibult Gastehuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 134 Libertas Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oppibult Guesthouse, geleë in die hartjie van die skilderagtige Noordheuwel, is 'n luukse toevlugsoord wat beide selfsorg- en oornagverblyf bied, perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos hitte- en eetgeriewe, TV's en toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste word omring deur welige tuine en het toegang tot die gemeenskaplike patio, kompleet met buitemeubels. Veilige parkering verseker gemoedsrus regdeur jou besoek.
Vir diegene wat gretig is om te verken, is Valleyview Winkelsentrum net 1,6 km weg, Krugersdorp Gholfklub is 4,8 km ver, en Ruimsig Waterval is 12,2 km vanaf die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jaco Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 134 Libertas Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Oppibult Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 134 Libertas Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang