Successfully reported

Oppidorp Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Besonder aangenaam. Oulike museum en hulpvaardige dame aan diens. Sal weer besoek. Hoë kwaliteit toerusting, baie netjies en gerieflik, vriendelike ontvangs. Selfs DStv!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig dorpie geniet! Baie lekker gebly in eenheid 4 met kombuis. Ons vriende het in eenheid 1 wat ingang by hoofhuis op stoep het gebly. Almal het heerlik gebly en waardeer die skuinskoek, melk, gebottelde water. Sal beslis weer van julle verblyf gebruikmaak! Daar is TV, maar ons het dit nie eers aangesit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clearesa L
1 nag
5.0
Aug 2024

Fantasties. Ek het baie lekker gebly. Die warm kombers het baie gehelp vir die koue. Die eienaar was ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mualesha J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Dit was goed. Ek wil net my insae lewer. Handwas seep was nie beskikbaar by die 2de unit nie. 1ste unit se shower bad geriewe was nie voldoende nie. Drein was geblokkeer. Geen WiFi en dit is 'n groot nadeel. Ek sal nie weer die huis huur nie omdat daar geen WiFi is nie. Kinders versoek dit. Verder het ons lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erine
Oppidorp Selfsorg
Jammer om van jou klagtes te hoor. Die aflooppype het goed gewerk vir die naweek, en jy het my nommer gehad om my te kontak. Voordat jy die bespreking bevestig het, het ek gesê daar is nie WiFi nie... en dit word ook so op my aanlyn profiel genoem, en so ook dat die stort bo-op die bad gemonteer is. Dit is selfsorgeenhede... ek is nie verplig om handwasseep te verskaf nie.

Les H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Will definitely recommend Oppisorp to friends. Most enjoyable. Rooms were clean and well-appointed. Decor was tasteful. Hostess was most helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan R
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Veilig, netjies, rustig. Baie netjies en rustig. Veilig en baie vriendelike mense. Sal vir seker weer hier oornag. Vir seker waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damon Louis Paul J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Pleasant. We only use it to sleep over, so it was worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Rustig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Japie C
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Aug 2024

Gerieflik en geniet. Kamer baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1761 Main Road, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA394ec1bfd590a0f31422fb12ec2e68da1e31705a6f56b1ef478da2476c375e407cbc5f7ecfb76165208fcff531b14f94a2b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1761 Main Road Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.953575607973 19.446932124841
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang