Oppidorp Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1761 Main Road, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oppidorp Selfsorg bied selfsorgverblyf met privaat ingange op die eienaar se eiendom in die dorpie Loeriesfontein, Noord-Kaap. Hierdie eenhede is 'n ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste het 'n keuse tussen 4 selfsorg-eenhede. Elke eenheid beskik oor 'n privaat ingang, 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby die plaaslike winkels en restaurante. Besienswaardighede in die omgewing sluit Fred Turner Museum, Hantam Nasionale Botaniese Tuin, wynlandgoedere en die Namakwaland-blomroete in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1761 Main Road, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Gaste dink Oppidorp Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1761 Main Road, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang