Oppidraai
- Kapasiteit: 10 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2426 Papegaai Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
 - Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
 
Beskrywing
            Oppidraai is in Marloth Park geleë en beskik oor 2 aangrensende woonstelle wat altesaam 10 gaste kan akkommodeer. Elke woonstel het sy eie geriewe en is ideaal vir individuele groepe of 'n gesinswegbreek.
Oppidraai 1 is die kleinste van 2 woonstelle en kan tot 4 gaste akkommodeer. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die leefarea het 'n TV met DStv Premium-boeket, en die kombuisie het 'n yskas-vrieskas-kombinasie, mikrogolfoond en 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoofplaat. Die woonstel het 2 lugversorgers en vliegskerms op die meeste vensters is 'n verdere bonus. 'n Privaat braai-area en stoep word ook voorsien.
Oppidraai 2 is die groter woonstel en bied slaapplek aan tot 6 gaste in 2 kompakte slaapkamers en 'n solder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer, sowel as die solderkamer, het elk 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer wat met 'n stort toegerus is. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv Premium-boeket en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, mikrogolfoond en 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoofplaat. Die woonstel het 3 lugversorgers en vliegskerms op die meeste vensters is 'n verdere bonus. Dit het 'n privaat braai-area, stoep en 'n eksklusiewe plonspoel, 'n vreugde, maar beslis nie 'n sprankelende stadspoel nie.
        
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 151
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2426 Papegaai Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
 - Gaste dink Oppidraai het ’n baie goeie ligging
 
- Kapasiteit: 10 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2426 Papegaai Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang