Successfully reported
+14

Oppidraai A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sonkwas Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 690 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oppidraai A is 'n smaakvol versierde, selfsorg-strandhuis in Bekbaai, Paternoster. Dit is ongeveer 60 m vanaf die strand. Neem asseblief kennis dat dit 'n openbare strand is wat besig en raserig kan wees tydens vakansies.

Die eenheid kan tot 6 gaste gemaklik akkommodeer. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 1 kamer op die boonste vlak terwyl die ander 2 op die onderste vlak is. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die hoofkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander 2 kamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort en 'n aparte toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes en sluit 'n elektriese kookplaat en oond, 'n yskas-vrieskas-kombinasie en 'n mikrogolf in. Die eetarea het 'n 8-sitplek-houttafel en -stoele. Die leefarea beskik oor 'n TV met die volledige DStv-ruiker en 'n binnenshuise kaggel. Wi-Fi internettoegang is ook beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n patio met 'n braaigeriewe asook parkeerplek van die straat af. Beperkte uitsigte is vanaf die patio beskikbaar. Ons is jammer dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1906

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Sonkwas Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppidraai A het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 690
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 690
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Sonkwas Street, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwY2M3ZWQwLThmNjgtNDA4MC05YTRmLTAwZDUzZGM5N2RkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 690 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Sonkwas Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8091 17.884763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang