Successfully reported

Oppie Hoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacqueline G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. My ouers en nog 'n ander paartjie het hier gebly. Hulle sê die plekkie was baie netjies en rustig. Dit lyk ook presies soos die foto's, baie vriendelike eienaar. Hulle het baie lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer by ons.

Christel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Voel soos huis na wegwees. Wat 'n wonderlike rusplek na 12 ure op die pad. Die eienaars is opregte mense wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Die plekkie was bo alle verwagting van die hoogste gehalte. Lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Kom rus weer by ons.

Jackie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Vriendelik, inskiklik: laat-aand aankoms akkommodeer, goeie kommunikasie. Absoluut! Pragtig, netjies, skoon, huislik, veilig, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kom rus weer by ons.

Johann V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik, rustig, veilig. Oppie Hoek is 'n lieflike oornagplekkie. Dit is lekker ruim en goed toegerus. Hulle voorsien genoeg melk om lekker te kan koffie/tee drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom rus enige tyd weer by ons.

Ivan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lekker, rustig en aangenaam. Mooi, netjies en skoon. Vriendelike mense, lekker beskuit en hout is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantasties! Dit is definitief waarde vir jou geld. Ons wil van hierdie geleentheid gebruik maak om vir Hennie en Alet baie, baie dankie te sê vir die lekker bly. Sulke tipe gasvryheid kry 'n mens net in die Karoo. Vandat ons daar aangekom het, het ons alreeds welkom gevoel. Baie dankie vir die lekker geselsies, bemoediging en die lekker beskuit. Mag God julle seën. Julle is wonderlike mense. Ek sal enige tyd weer kom oorbly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Kom gerus weer.

Magdalena M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Hartlike ontvangs. Gerieflik. Skoon. Oulike plekkie! Heerlik gebly. Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies, ruim en rustig. Sal die oulike plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Amanda B
1 nag
5.0
Feb 2025

Lieflike, gasvry, netjies en bitter gemaklike akkommodasie. Die verblyf was lieflik. Ons het eers laat gearriveer by ons bestemming. Van hulp met 'n flitslig in die donker, koue water in die yskas. Ekstra's, soos flitsligte, badkamerbedrefies, handdoeke in 2 verskillende groottes om net 'n paar te noem. Hulle gaan meer as net 'n ekstra myl en jy ontvang werklik meer as dit waarvoor jy betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Andre P
1 nag
5.0
Feb 2025

Tevrede en uitgerus. Skoon, ruim en heerlik geslaap. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie En Alet
Oppie Hoek
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Pieter G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Wonderlike oornag blyplek. Die verblyf was wonderlik en alles baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hennie En Alet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61a71327e6caeb096862fa51949ad5e7199c785e63f5e341aa1d29d3ea4d4e5297c933718959af51f4d0e34fc68c70434924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 20 Murray Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.349746566934 22.599201318621
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang